Spier Toneel
English
o/14
52 Minute
6 Oktober
13:00
10 Oktober
13:30
R180 | R210 by die deur

FRINGE

Met Sophie Joans

Netphlix is ’n vinnige, hoogs energieke satire waarin die bekroonde teatermaker en komediant Sophie Joans dié aanlyn stroomreus aanvat en vra: Wat is ’n goeie storie? Kan jySquid Gameoortref? Is oranje die nuwe swart? Moet ons vir Saul roep? Wie weet. Dalk kry jy antwoorde in Nephlix – ’n rou, intense uur van improvisasie, fisieke teater, komedie en sketse wat in 2025 by die National Arts Festival op Grahamstad met ’n Standard Bank Ovation-toekenning bekroon is.

Vervaardiger Spark in the Dark
Skrywer, regisseur Sophie Joans
Musiek Ryan Stopforth
Verhoogbestuur Cailyb Prinsloo

Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport