Netwerk24: Die onderhoud met Mia Spies: Bertus Basson

Diskoers
50 Minute
15 Oktober
16:00

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

In Die onderhoud met Mia Spies gesels die multimediajoernalis en TV-aanbieder Mia Spies met vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Dié gespreksreeks word gratis in die Netwerk24 Diskoerstent agter die US Museum aangebied.

Bertus Basson

Bertus Basson is die naaste wat SA aan ’n celebrity-sjef kom: Hy is die eienaar van verskeie restaurante, ’n TV-aanbierder en beoordelaar, ’n trotse Stellenbosser, ’n onuitputbare bron van energie en idees, en ’n kampioen van vinnig praat.