Geordin Hill-Lewis word as Kaapstadse burgemeester en nou ook DA-leier deur reuse-uitdagings in die gesig gestaar. Wat gaan by die stembus gebeur, en hoe sien hy die toekoms van die regering van nasionale eenheid? Hy gesels ook oor leierskap, kritiek oor tariewe in Kaapstad en die DA se omkeerstrategie.
In Die onderhoud met Mia Spies gesels die multimediajoernalis en TV-aanbieder Mia Spies met vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Dié gespreksreeks word gratis in die Netwerk24-diskoerstent agter die US Museum aangebied.