Netwerk24: Die onderhoud met Mia Spies: Spesiale gas

Diskoers
50 Minute
17 Oktober
16:00

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

In Die onderhoud met Mia Spies gesels die multimediajoernalis en TV-aanbieder Mia Spies met vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Dié gespreksreeks word gratis in die Netwerk24 Diskoerstent agter die US Museum aangebied.

Spesiale gas

Sandra Prinsloo is Mia Spies se spesiale gas op Die onderhoud.
Sandra Prinsloo, se naam is sinoniem met uitnemendheid, durf en kulturele diepgang in die Suid-Afrikaanse uitvoerende kunste. Sandra is nie net ’n geliefde aktrise nie—sy is ’n pionier in die kunste.