Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Hoe bepalend gaan bruin kiesers se kruisies wees op 4 November? En wie is die nuwe geslag bruin leiers? Gert gesels met prof. Christi van der Westhuizen en dr. Christo van de Rheede.