Netwerk24-gespreksreeks: Geskiedenis vir die toekoms

Diskoers
Afrikaans
60 Minute
6 Oktober
09:00

Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.

Hoe lyk die ideale geskiedenis-kurrikulum en wat sê dit van ons eie belewenis van die geskiedenis en hoe ons na geskiedenis behoort te kyk? Van der Westhuizen gesels met proff. Jonathan Jansen, Nomalanga MkhizeenAlbert Grundling.