Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
NGV en die toekoms van private mediese sorg
Is die fyn voetwerk rondom Nasionale Gesondheisversekering net wat die dokter voorskryf vir die voortbestaan vir die RNE? Waar laat dit mediese skemas, -versekering en bekommerde lede in die interim?