Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Trump: Troefkaart of joker?
Is dit alles voorgee, of is daar werklik ’n plan? Hoe het president Donald Trump se beleid en retoriek Suid-Afrika se politieke en ekonomiese betrekkinge met die VSA en die res van die wêreld beïnvloed? En wie gaan vir die gelag betaal?