Nik Rabinowitz: Geriatric Millennial

Spier Toneel
Engels
Geen o.16 (T)
70 Minute
15 Oktober
20:00
R160-R280 | R190-R310 by die deur

Nik Rabinowitz keer met ’n triomfantelike huppel in sy stap terug na die Woordfees-verhoog met hierdie nuwe standup-vertoning, wat saamgevat kan word met die frase “Niks was ooit weer dieselfde nie” – wat ook sy knieë, sekslewe en sy vermoë om ná 21:00 wakker te bly beskryf. Kom lag gerus jou rug in ’n spasma in!