Oesie meense

Spier Toneel
Afrikaans
60 Minute
19 Oktober
11:00
R150-R200 | R180-R230 by die deur

Oesie meense is eg en enig in hul soort. Ons mense se stories is kleurryk en inmekaar geweef soos ’n lappieskombers. Ons stories vul mekaar aan. Kom geniet oorspronklike Namakwalandse stories en musiek langs die vuur saam met Danneline Ramsden en Reynard Karsten.

Met Danneline Ramsden, Reynard Karsten

 

Regisseur Jeremeo le Cordeur

Skrywer Danneline Ramsden

Musiek Reynard Karsten