Oggendkoffie en geldsake: Money with Carla

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans, English
Gesin
45 Minute
7 Oktober
09:00

Aangebied deur Penguin Random House

Carla Venter, beter bekend as die internet se geldghoeroe @moneywithcarla, is die skrywer van Money with Carla – Your No BS Guide to Building Wealth waarin sy praktiese raad deel om jou te help om rykdom te bou en finansieel onafhanklik te word. Venter maak die basiese beginsels van belegging maklik sodat enigiemand geld kan belê sonder die hulp van duur makelaars of bankiers.