Oggendkoffie en skryfgeheime met Marita van der Vyver

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
45 Minute
16 Oktober
09:00
R40 (1 koffie ingesluit) Gratis vir nie-koffiedrinkers

In Rachelle Greeff se klassieke rubriek “Alles behalwe die geheim van my
whiskies” het sy dit oor skrywers se geheimhouding oor hul “skryfgewoonte-
tjies en boekmaakbygelowighede”. Hoe meer die skrywers swyg, hoe meer
nuuskierig is die lesers (en veral die ander skrywers!). Bibi Slippers draai Marita
van der Vyver
se arm om ’n paar geheime te verklap oor haar skryfgewoontes,
rituele, en die sloerdery en mirakels wat uiteindelik ’n boek voortbring.