Oggendkoffie met Tom Dreyer

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
Gesin
45 Minute
6 Oktober
09:00

Kom drink ’n koffie saam met vanjaar se feesdigter. Marius Swartvra Tom Dreyer uit oor sy jongste bundel, Brief op veertigduisend voet. Speel koffie of ander middels ’n rol in sy skryfproses? Skryf hy graag op vliegtuie of in voertuie? Wat is sy grootste inspirasies en irritasies? Kom kyk self wat die verskil is voor en nadat die kafeïen inskop, en bring jou eie vrae saam.