Omwentelinge: ’n Papierspel

Toyota Musiekfees
60 Minute
16 Oktober
11:00
17 Oktober
13:30
19 Oktober
14:00
R200-R270 | R230-R300 by die deur

Die woord omwentelinge is afgelei van die Latynse circumvolvo, wat beskryf word as ’n “komplekse dans van kronkelende bewegings of patrone”. Koos en Jana wonder soms waaroor om te skryf of wat nog oor is om te sê. Hier word hul eie werklikhede en gedagtepatrone buitelyne wat deur Koos se eiesoortige liedjies ingekleur word. Omwentelinge is ’n papierspel op note tussen twee kreatiewe swerwers.

Met Koos Kombuis, Jana Cilliers

Samesteller Jana Cilliers
Geskep in opdrag van die Suidoosterfees.
Ondersteun deur die Het Jan Marais Nasionale Fonds