Ongehoord: Woedend?

Diskoers
Multilingual
60 Minute
6 Oktober
09:30

Met Cas Wepener, Juliana Claassens(gespreksleier)

Juliana Claassens gesels met Cas Wepener, professor in praktiese teologie, oor sy nuwe boek wat handel oor woede. Hulle besin oor wat ons woede van ons sê (en dis oral – op die pad, op sosiale media, in politieke en sosiale bewegings). Dien ons woede as ‘n barometer van wat dringend aandag geniet? Kan ons van produktiewe of geregverdigde woede praat? Of vergiftig ons woede ons en ons gemeenskappe?