Leefstyl
English
Gesin
90 Minute
9 Oktober
10:00
R350

Aangebied deur Penguin Random House

Kos gaan oor soveel meer as bloot voeding. Dit gaan ook oor genot, oor troos en oor ’n verbintenis. Oor kultuur en tradisie. Paradise is ’n kookboek vir diegene wat nie net eet om te leef nie, maar ook leef om te eet. Dit is dekadent en lewendig en onbeskaamd ryk. Dit is tropies. Dit is Afrika, maar ook globaal. Sluit aan byKenneth Tebogo Middleton vir ’n demonstrasie uit die boek en ’n proeseltjie van die paradys.