Met Verskeie kunstenaars
‘n Opwindende vertoonvenster vir nuwe werk: monoloë, sketse, towerkuns, komedie, teksvoorlesings, narrespel en meer. Kyk hoe jou gunstelingkunstenaars hul nuwe idees en onafgeronde werke toets voordat dit volwaardige produksies word, of ontdek nuwe talent nog voordat hulle die aandag trek. Play Things is nét die ding om jou aand mee af te sluit met ‘n heerlike, kleurryke mengelmoes van variété-optredes.
Vervaardiger Spark in the Dark