’n Storie oor belonging. Kenan sit vas tussen wat sy mense sê hy móét wies en wat sy drome vir hom fluister assit stil raak. Gevang tussen sy eie drome ennie shadow van sy oupa se legacy. Hy dra sy mense se stories in sy lyf, hulle pyn lê swaar in sy voete. Deur dans en beweging trek sy journey hom van nou af terug na toe, deur oppression, expression, darkness into light as he learns to move to the beat of his own drum. Hoe gaan hy die ancient call vannie ghoema antwoord?