Pusha Pressa Phanda

Filmfees
OB 13
62 Minute
11 Oktober
19:00
Gratis

2021 | Suid-Afrika

Pusha Pressa Phanda speel in een dag af en volg die jeugdige Mandisa deur die strate van die Johannesburgse middestad terwyl sy na afval soek wat sy kan inruil vir geld om medisyne en sanitêre doekies te koop vir haar suster wat in haar sorg is. Mandisa verteenwoordig die inherente, meedoënlose stryd van vroue om te kan oorleef.

Met Clyde Berning, Lindiwe Dim, Joe Kazadi, Ian Roberts

Regisseur en skrywer Dick d’vLz Reubïn

Kinematograaf Willie Nel