Recipes to Live for

Leefstyl
English
Gesin
90 Minute
5 Oktober
12:30
R250

‘n Tannie Maria-resepteboek

Aangebied deur Penguin Random House

Die Gourmand-bekroonde Recipes to Live For bevat resepte uit Sally Andrew se eerste vier Tannie Maria-blitsverkopers, asook ’n paar splinternuwe byvoegings. Baie van die geregte is tradisionele Suid-Afrikaanse resepte wat stadig berei word, maar daar is ook vinnige etes en nuwe uitvindsels – van weerligkoek tot spekboomroomys. Sluit aan by Andrew vir sappige agter-die-skerms-inligting en proe van ’n paar kulinêre bederfies, waaronder Tannie Maria se beroemde Venus-koek wat op die voorblad van Recipes to Live Forpryk.