Megaboerdery is ’n kroonjuweel van die Suid-Afrikaanse landbou. Hoe beïnvloed die opkoms van die megaboerdery die res van die bedryf? Watter lesse is daarte leer in terme van produktiwiteit en
risikobestuur? En waar laat dit opkomende en swart boere?