Rondleiding deur die kurators

Visuele kuns
Afrikaans, English
60 Minute
6 Oktober
14:00
8 Oktober
14:00

Elmarie van Straten, Strauss & Co se senior kunsspesialis, lei jou deur van die hoogtepunte van die kunsveiling en bied insig in die kunstenaars se praktyke en die simboliek agter hulle werke.

6en8 OKT14:00-15:00
Stadsaal | Gratis