RSG-uitsending: Naweekaktueel

Diskoers
Afrikaans
60 Minute
3 Oktober
13:00
10 Oktober
13:00

Met Esté de Klerk

Jou bron van plaaslike en internasionale nuusgebeure. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe. Toegang is gratis.