Met Renske Jacobs, Gustav Greyling
Op en wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte noot te begin. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.