Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie gaste oor lees, kinderboeke, kinderteater en kuns by die Toyota Stellenbosch Woordfees. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.