RSG-uitsending: RSG Landbou

Diskoers
Afrikaans
60 Minute
9 Oktober
10:00
10 Oktober
10:00

Met Lise Roberts

‘n Program vir boere reg oor die land. RSG saai regstreeks uit van die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister gratis na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.