RSG-uitsendings: Saterdagsprankel

Diskoers
18 Oktober
10:00

RSG/ATKV-vierkant

Gratis

RSG en RSG-aktualiteit saai regstreeks uit vanaf die RSG/ATKV-vierkant by die US Museum. Kom kyk en luister na jou gunstelingaanbieders in lewende lywe.

Saterdagsprankel

’n Opgewekte leefstylprogram met vermaak, musiek, ’n ster in die kombuis, reis, landbou, stroomreekse en baie meer.

Met Sue Pyler-Slabbert