SA Art vs The World

Visuele kuns
English
60 Minute
6 Oktober
12:00
R130 | R150 by die deur

Sluit aan by dr. Alastair Meredith, direkteur, kunsdepartementshoof, senior kunspesialis en senior afslaer van Strauss & Co, vir ’n praatjie wat ondersoek instel na hoe die Suid-Afrikaanse mark sy eie sterre, tendense, rekords en eienaardighede geskep het. Die Suid-Afrikaanse sekondêre het vir dekades lank in relatiewe isolasie ontwikkel, maar word gedefinieer deur sy veerkragtigheid, deursigtigheid en ‘n magdom geleenthede. Hierdie selfregulerende mark, gedryf deur ’n klein maar kundige groep private, institusionele en korporatiewe versamelaars, is oor die jare goed ondersteun en het konsekwent in elke pryskategorie gegroei.

6 OKT 12:00-13:00
Stadsaal
R130 | R150 by die deur