SKRYWERSFEES

Sanlam WOW Spelfees: Belyningsvergadering

Meertalig
240 Minute

6 Oktober

15:00
Gratis

Onderwysers wat diens doen as beamptes by die Sanlam WOW Spelfees, vergader om dinge agtermekaar te kry vir die groot spelfees op hande. Hierdie oriënteringsessie bied aan beamptes die geleentheid om vertroud te raak met alle reëlings vir die nasionale spelfees.