Sanlam WOW Spelfees: Nasionale eindronde

Meertalig

7 Oktober

08:00
Gratis

Leerders van reg oor Suid-Afrika spel teen mekaar om as die kampioenspeller vir 2023 gekroon te word. Leerders spel speel-speel en speel spel-spel. 

Verskeie lokale by die US. Besoek ons webtuiste vir die volledige program.