Sanlam WOW Spelfees: Prysuitdeling

Meertalig
60 Minute

7 Oktober

15:00
Gratis

Die 2023-wenners word bekroon vir hulle harde werk. Die topdrie-wenners kry elkeen erkenning en ontvang gesogte pryse vir hulle spelvermoë. Skole ontvang ook trofees en elke eersteplekwenner kry ’n ekstra spesiale geskenk.