Sathima’s Windsong

Filmfees
OB 13
54 Minute
13 Oktober
19:00
Gratis

2021 | Suid-Afrika

Sathima’s Windsong handel oor die lewe van die Suid-Afrikaanse jazzsangeres Sathima Bea Benjamin, wie se musikale skeppings dikwels in die skadu gestaan het van haar man, die jazzmusikant Abdullah Ibrahim.

Regisseur Daniel Yon