Sensorial Tasting: Journey Through the Vine

Leefstyl
English, Afrikaans
60 Minute
3 Oktober
15:00
7 Oktober
15:00
10 Oktober
15:00
R450

By hierdie intieme ervaring in die Green Room van die Spier Manor House word gaste genooi om geblinddoek deur die Creative Block-wynreeks te proe deur slegs staat te maak op aroma, klank, gevoel, tekstuur en smaak om die verskillende variëteite, voorgesit met drie snoephappie-pasmaats, te verken. Dit is speels, onverwags en dikwels verrassend wat ’n mens oor die wyne én oor jouself leer.