Sew the Winter to My Skin

Filmfees
OB 13
132 Minute
18 Oktober
19:00
R60 | R70 by die deur

2018 | Suid-Afrika

In die rasbehepte, gewelddadige Suid-Afrika van die 1950’s vertel ’n liberale joernalis van die jagtog op ’n flambojante, inheemse “Robin Hood”. Die ware dog byna mitologiese verhaal van John Kepe ondersoek die inherente behoefte van die mensdom om nie net helde te soek nie, maar hulle ook te skep.

Wenner 2019 SAFTA Beste Rolprent

Met Ezra Mabengeza, Peter Kurth, Kandyse McClure, Bok van Blerk

Vervaardiger en redigeerder Layla Swart

Regisseur en skrywer Jahmil X.T. Qubeka

Kinematograaf Jonathan Kovel