Filmfees
13
21 Minute
11 Oktober
16:30
12 Oktober
15:30
15 Oktober
16:00
17 Oktober
15:30
Gratis

SILWERSKERMFEES 2025: KORTFILM (OPKOMEND)

Michelle is vasgevang in ’n verhouding waarin sy toenemend gemanipuleer en mishandel word. Tog kan sy Francois “nie net los” nie. Dis ’n algemene verskynsel. Volgens die statistiek neem dit ’n vrou gemiddeld sewe pogings om so ’n gevaarlike verhouding te verlaat. Michelle word egter al hoe dieper ingetrek omdat sy bly glo Francois sal verander. Sal Michelle uiteindelik haarself in die oë kan kyk en vra: “Wat is my sewe?”

11 Oktober 16:30 Neelsie 1

12 Oktober 15:30 Neelsie 2

15 Oktober 16:00 Neelsie 1

17 Oktober 15:30 Neelsie 2

Met Karlé Briedenhann, Viljé Maritz, Ira Blanckenberg

Vervaardiger Karlé Briedenhann, Vilje Maritz
Produksiehuis Pit Productions
Regisseur Ingrid Paulus
Draaiboekskrywer Karlé Briedenhann
Redigeerder Johannes Pieter Nel
Kinematograaf Johannes Pieter Nel
Klankbaan Wesley van der Westhuizen