Skink, proe & vier Lanzerac Pinotage

Leefstyl
120 Minute
16 Oktober
17:00
R280

Vier ’n eeu van erfenis by dié sintuiglike ervaring saam met Wynand Lategan, Lanzerac se wynmaker. Ontdek en geniet die geur van Lanzerac se pinotage-reeks saam met eg Suid Afrikaanse kaasborde in ons wynkelder.