Frank Kilbourn, uitvoerende voorsitter van Strauss & Co, deel sy liefde vir en uitgebreide kennis van kuns in ’n rondleiding deur die tentoonstelling Anything but Static: A Selection of Modern and Contemporary Still Life. Dit sluit werke in wat gekies is vir die komende Strauss & Co-vlagskipveilings.
8 OKT17:00-18:00
Oude Leeskamer
R130 | R150 by die deur