Spesiaal vir Juniors: WOW-telfees

WOW
180 Minute
18 Oktober
10:00
Slegs vir genooide skole

By die tweede WOW-telfees ontdek leerders wiskunde is nie net kopwerk nie, maar ook groot pret! Onder die bekwame leiding van die wiskundiges dr. Erna Lampen en Amanda le Roux verken deelnemers getalle, bewerkings en vorms op ’n speelse manier. Die klem is op samewerking en die deel van vaardighede vir probleemoplossing. Die WOW-telfees sluit in Desember af met ’n feestelike galageleentheid.

Moontlik gemaak deur die Millennium-trust