Sing saam en deel soete klanke. Dié sessie bring almal wat lief is vir kore bymekaar om oor die waarde van skoolkore te gesels en hoe om dit suksesvol te bestuur. Van dirigeertegnieke tot verhoogoptredes, jaar-
beplanning en deelname aan koorfeeste word bespreek. Deelnemers deel nie net kennis nie, maar ook hul geesdrif vir musiek.