Spesiaal vir Onderwysers: Storietyd in die grondslagfase

WOW
60 Minute
14 Oktober
14:30

Ou Lückhoff-gebou

Gratis op uitnodiging

Chareldine van der Merwe, projek-bestuurder van die Vriende van Afrikaans en kinderboekskrywer van die Xavier en Kendrick-reeks, gesels oor haar boeke Huisies vir muisies en ’n Rand vir ’n tand, en deel waardevolle wenke vir lees.