As deel van WOW se 50-skole-student- projek-aksie word skoolhoofde genooi om te gesels oor kwessies wat belangrik is vir sekondêre en hoër onderwys. Gespreksleiers fasiliteer gesprekke oor uitdagings en drome, terwyl WOW se ondersteuning aan voornemende en huidige studente belig word. Die AON bederf elke skoolhoof met
’n geskenkpakkie.