Spesiaal vir Seniors: Vir ons WOW-Aspirantskrywers

WOW
150 Minute
17 Oktober
13:30
Gratis

Die PEN-skryfskool is ’n kans vir hoër- skoolleerders om hul skryfvaardighede te slyp en selfvertroue te bou met die skryf van opstelle. Deur mentorskap en praktiese werksessies leer deelnemers hoe om hul stem te vind. Die skryfskool is gekoppel aan ’n opstelkompetisie waar uitblinkers in Desember by ’n gala-geleentheid bekroon sal word.

In samewerking met PEN Afrikaans