Spier’s Blind Tasting: A Multisensory Wine Experience

Leefstyl
60 Minute
11 Oktober
19:00
R350

Met wynproe betrek ’n mens al jou sintuie, maar wat gebeur as jy een wegneem? Sluit by ons aan vir ’n geblinddoekte proe wat jou uitdaag om te herbesin oor die manier waarop jy wyn ervaar. Die reis begin met ’n glas Spier Cap Classique, gevolg deur ’n begeleide proe onder leiding van Spier se inwonende sommelier. Dié unieke ervaring is ontwerp om jou persepsies uit te daag en ondersoek hoe die verwydering van sig jou ander sintuie kan verbeter en jy aromas en geure kan herken wat dikwels ongemerk verbygaan.