Meertalig
60 Minute

12 Oktober

19:30
Toegang vanaf R120 | VIP R500

Vier Paarlse broers betower gehore reg oor die wêreld met rock ’n roll-digkuns. Die groep spog reeds met tien trefferalbums, met Koma (2019) wat die rekord hou vir die eerste (en enigste) Afrikaanse album wat die nr. 1-posisie op Apple Music se ranglys vir alle genres haal. Spoegwolf bring ’n besonderse energie na hul vertonings en hulle konserte is waarlik onvergeetlik. 

Met: Danie du Toit (sang, kitaar), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Moskou du Toit (tromme, perkussie, sang), Albert van der Merwe (baskitaar, sang) 

Ondersteun deur Toyota, kykNET, HEINEKEN Beverages, Bok Radio