Stapstories en sonopkoms

Leefstyl
Afrikaans
Gesin
180 Minute
10 Oktober
06:00
R750

Met Sophia van Taak en Austin Lawrence

Begin die dag vroegoggend tussen die berge van die skilderagtige Dwarsriviervallei. Die sirkelroete loop van Villa Verde in Johannesdal tot by Silvermyn en weer terug, en ingesluit by jou staptog is stories, natuurskoon en vars berglug. Terug by Villa Verde wag ’n ligte ontbyt. Verversings onderweg ingesluit.

Ondersteun deur Visit Stellenbosch
Let wel: Geen pendeldiensbusroete na Pniel nie, gebruk asb eie vervoer.