Stellenbosch dorpsgesprekke: Die slag van Botmaskop

Diskoers
16 Oktober
10:30

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Miljoene is reeds bestee in die omstrede ontwikkelling teen Botmaskop. Verdere ontwikkelling is intussen gestaak ná ’n dringende interdik aan die Stellenbosch-belangeroep toegestaan is. Wat is die huidige stand van sake? En wie is die groot verloorders?