Talle van Stellenbosch se toonaangewende skole het nuwe skoolhoofde. Wat is die grootste uitdagings waarmee skole en skoolhoofde vandag gekonfronteer word? Hoe prestasiegedrewe moet ’n skool wees en hoe vind jy die balans tussen akademiese uitnemendheid en die breër behoeftes van leerders? En hoe kan skole saamwerk om die groeiende gaping tussen die voormalige model-C-skole en ander skole te verklein voordat dit ’n onoorkombare kloof word?