Strauss & Co: Irma Stern

Visuele kuns
Engels
60 Minute
16 Oktober
15:00
Gratis

A MODERN ARTIST BETWEEN BERLIN AND CAPE TOWN

Sluit by ons aan vir ‘n kort lokprent oor die lewe en werk van die gevierde kunstenaar Irma Stern. Sean O’Sullivan is die regisseur.

‘n Tweede kortfilm sluit beeldmateriaal in van die huidige uitstalling by die Brücke-museum in Berlyn, Irma Stern: A Modern Artist between Berlin and Cape Town.

Kunshistorikus Anne Graaff, medevervaardiger van die dokumentêr, en Tessa Graaff gesels oor die vervaardiging van die dokumentêr en Stern se blywende nalatenskap.