Strauss & Co: South African Art Jewelry: Origins & Legacy

Visuele kuns
Engels
60 Minute
15 Oktober
13:00
Gratis

NINA NEWMANN IN GESPREK MET GERALDINE FENN

Dié praatjie in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se departement visuele kunste ondersoek die oorsprong en erfenis van Suid-Afrikaanse kunsjuweliersware. Dit volg die historiese ontwikkeling van juweliersware-ontwerp in die land, lig sleutelfigure en -oomblikke uit en bied insig in die artistieke en kulturele betekenis van die juwelierstukke wat as deel van Strauss & Co se veilingvoorskou te sien is by die Oude Leeskamer.

NAVRAE: Strauss & Co | haneem@straussart.co.za | 076 242 5112