Strauss & Co: The art of collecting

Visuele kuns
Engels
60 Minute
14 Oktober
18:00
R100 | R130 by die deur

Kom luister na Frank Kilbourn, ywerige versamelaar en uitvoerende voorsitter van Strauss & Co; dr. Alastair Meredith, hoof van Strauss & Co se kunsafdeling; en Carel Nolte, hoof van sakebemagtiging by EasyEquities en Véronique Savigné, interieurkonsultant en adviseur oor kontemporêre kuns, terwyl hulle gesels oor die liefde vir en waarde van versameling. Sean O’Toole gesels met die paneel oor waarom dit vervullend en lonend kan wees om kuns, wyn en juweliersware te versamel. Agterna word skemerkelkies bedien.